Dear Valued Customer,

 

One of the basic tenets that House of Rooibos lives by is that of maintaining good health. We hereby wish to notify you that, while our online shop’s website is not yet open, you are more than welcome to email us your order on the following email address and we will gladly assist you:

 

sales@rooibosltd.co.za

 

Our couriers currently collect from us on the following days:  Mondays, Wednesday, Fridays.  However, should you make use of your own courier for collection, they may collect at during the following times: Mondays – Thursdays from 07:30 – 16:30 and Fridays from 07:30 – 15:15.

 

We look forward to hearing from you and to supplying you with our amazing natural product.

 

We urge all to stay safe and curl up on the couch with a cup of Rooibos.

 

Best regards

 

From all of us at House of Rooibos

Beste Gewaardeerde Kliënt,

 

Een van die hoekstene waarop House of Rooibos gebou is, is die handhawing van goeie gesondheid. Hiermee wil ons u graag in kennis stel dat, hoewel ons aanlyn winkel se webblad nog nie oop is nie, u welkom is om u bestellings aan ons te epos op die volgende adres:

 

sales@rooibosltd.co.za

 

Tans haal ons koeriers op die volgende dae bestellings by ons af: Maandae, Woensdae en Vrydae. Sou u egter gebruik maak van u eie koeriers is hulle meer as welkom op u pakkies gedurende die volgende tye te kollekteer:  Maandag – Donderdag vanaf 07:30 – 16:30 en Vrydae vanaf 07:30 – 15:15.

 

Ons sien uit om van u te hoor en om van ons heerlike natuurlike produk aan u te kan verskaf.

 

Ons vra dat u veilig bly en op eie bodem opkrul met ‘n lekker koppie Rooibos.

 

Beste wense

 

Van almal by House of Rooibos